Streeksradiostasie vir die Noordwes, Noord-Vrystaat en Suid-Gauteng, Suid-Afrika. Nuusbrokkies, personeelbesonderhede en aktuele kwessies. www.overvaalstereo.co.za
Radiostasie van Media vir Christus, 'n maatskappy sonder winsbejag geregistreer onder artikel 21 van die Maatskappyewet, wat aan geen ander organisasie of kerk verbind is nie. www.k7.com.na