Finansies & Tegniek is 'n finansiële weekblad met gehalte-ontleding van finansiële aangeleenthede en breër kwessies wat die sakewêreld raak. www.fnt.co.za
TN&A is 'n geakkrediteerde tydskrif en word uitgegee deur die Suider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek, met finansiële steun van die Nederlandse Taalunie. www.sun.ac.za/afrndl/tna